The event is expired
Oppi Trokkie Produksies bied met trots aan Appel.
31 Oktober 2021
Hekke Open: 11H00
Vertoning: 13H00
Hekke Sluit: 16H00
25 Oorbietjie Str, Lindequesdrift
Pak jou coolerbox, bring jou kampstoel, kom kuier saam in Afrikaans.
Voorskool: Gratis
Laerskool: R100
Volwassenes: R220