Oppi Trokkie bid met trots aan Steve Hofmeyr. Kom kuier saam Steve Hofmeyr op die walle van die Vaalrivier… n Lui lekker Sondag saam met familie en vriende. Niks is beter as dit!!
Kom kuier Sondag 30 Mei saam Steve Hofmeyr op die walle van die vaal rivier… n Rustige familie dag, terwyl jou kinders veilig om jou speel.
Ons gaan lag en gesels,
ons gaan kuier
ons gaan country!!