Oor Ons

Oppi Trokkie Produksies is n trots Afrikaanse platform wat geskep is deur n familie wat eg Afrikaans is en n behoefte gehad het om hulle gunsteling kunstenaars in lewende lywe te sien.

Oppi Trokkie wil mense regoor Suid Afrika die geleentheid bied om saam met familie en vriende te kuier terwyl hulle gunsteling kunstenaars optree in dorpe naby hulle terwyl hulle kinders in n veilige omgewing kan saam kyk en speel en lag en sing.

Hier kuier ons in Afrikaans.

This error message is only visible to WordPress admins

Error: No connected account.

Please go to the Instagram Feed settings page to connect an account.

Facebook Posts

Het jy al jou EARLY BIRD Kaartjies???WhatsApp ons sommer vandag 079 738 8632 Kom Rock OppiTrokkie saam@johnrockprophet@joblack8@ouderdoos@ithana.music#oppitrokkie #Gracepoint #komrockoppitrokkie ... See MoreSee Less
View on Facebook
'n Ma is 'n spesiale gawe uit God se hand...OppiTrokkie Produksies wens alle mammas 'n geseënde Moedersdag!#oppitrokkie #moedersdag ... See MoreSee Less
View on Facebook
KOM ROCK OPPITROKKIE in samewerking metGRACEPOINT Church17 September 2022Laerskool Fochville*Early Bird Kaartjies*Volwassenes - R200.00 p/pLaerskool - R50.00 p/p*Terme en Voorwaardes*ALLE EARLY BIRD KAARTJIES DADELIK BETAALBAAR*SLEGS n Beperkte Hoeveelheid Kaartjies BeskikbaarNormale Pryse:Volwassenes - R225.00 p/pLaerskool - R75.00 p/pWhatsApp Kaartjie Verkope Sluit9 September 2022Kaartjies by die Hek:Volwassenes - R250.00 p/pLaerskool - R100.00 p/p ... See MoreSee Less
View on Facebook
KOM ROCK OPPITROKKIE in samewerking metGRACEPOINT Church17 September 2022Laerskool Fochville*Early Bird Kaartjies*Volwassenes - R200.00 p/pLaerskool - R50.00 p/p*Terme en Voorwaardes*ALLE EARLY BIRD KAARTJIES DADELIK BETAALBAAR*SLEGS n Beperkte Hoeveelheid Kaartjies BeskikbaarNormale Pryse:Volwassenes - R225.00 p/pLaerskool - R75.00 p/pWhatsApp Kaartjie Verkope Sluit 9 September 2022Kaartjies by die Hek:Volwassenes - R250.00 p/pLaerskool - R100.00 p/p#oppitrokkie #Gracepoint #komrockoppitrokkie ... See MoreSee Less
View on Facebook
Het jy al Jo Black se nuwe liedjie geluister??Kom kuier weer saam hom byOppiTrokkie Produksies in samewerking met Gracepoint Church 17 September 2022Laerskool Fochville Kom Rock OppiTrokkie en kom luister na sy storie!!*WhatsApp ons - 079 738 8632 om meer uit te vind oor ons Early Bird Kaartjies!Luister hier na #StaanVas ➡️ JoBlack.lnk.to/StaanVasMB#oppitrokkie #Gracepoint #komrockoppitrokkie #JoBlack ... See MoreSee Less
View on Facebook